Michael (naam)

Michael is 'n manlike eerstenaam en is Hebreeus vir "Hy wat soos God is". Die vroulike vorm is Michelle of Michaela. Ander vorms is Maikel (Nederlands), Michel (Frans) , Michele (Italiaans), Michiel, Miguel (Spaans), Micha, Mick en Mike (Iers). In Oos-Europa is die naam Michail in gebruik, in Griekeland Michali(s) en in Roemenië Mihai en Mihaela.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search